Daru de wet oorlede: Daru de wet genesing – Daru de law death

Daru de wet oorlede: Daru de wet genesing – Daru de law death happened October 6, 2019. Cause of death pancreatic cancer, according to reports.

Daru de wet oorlede: Daru de wet genesing - Daru de law death

Daru de law death was announced by Christa Malan Venter who wrote in a heartbreaking Facebook post:

It’s with a huge sore in my heart. That I must tell you tonight that Daru de law passed away today..

I hear that he pancreas cancer Had it, and that it’s on a stage. Better went, but today the Struggle lost.

I have a message Sent on his phone and will have an answer.

Post as soon as I receive it. Love for you all

Dis Met ‘n Baie Groot Seer In My Hart
Dat ek vanaand vir julle moet se dat
Daru de Wet vandag oorlede is..
Ek verneem dat hy pankreas kanker
Gehad het , en dat dit op n staduim
Beter gegaan het, maar vandag die
Stryd verloor het. Ek het n boodskap
Op Sy foon gestuur en sal n antwoord
Plaas sodra ek dit ontvang.
Liefde vir julle almal.

Daru de wet oorlede: Daru de wet genesing – Daru de law death

Read more touching tributes from friends and loved ones who adored Daru. May his soul rest in perfect peace

  • From Kobus Lombard:

Ek wil vandag eer bring aan Daru de Wet wat gister oorlede is. Familieman, Sakeman, Geestelike reus, Motiveerder, Woord bedienaar. Sy oopbreek van die Woord was ongekend. Sy pragtige droë sin vir humor! Rus sag in die hemel Daru. Onvergeetlike tye gehad op die Mannekampe!

I want to bring honour today to daru de law that passed away yesterday. Family man, businessman, spiritual giant, motivator, word minister. His break of the word was unparalleled. His beautiful dry sense for humor!

Rest peacefully in heaven daru. Unforgettable times had on the mannekampe!

  • From Freddie Stolper:

Psalm 23 Die Here is my herder!
n Baie mooi Psalm wat ons as kind uit ons koppe geleur het. Jy moes dit enige tyd kon opse. Toe ek in die weermag was en in vreesaanjaende omstandighede het ek my op dit beroep, Die naweek is 2 legends oorlede. Die 1 was Alvin du Plessis, hyt die Here geken en met sy hele hart gevolg.

Hy was n voorbeeld vir baie en ek weet hy dans nou saam met die Engele. Die ander was oom Daru de Wet. Ek het die voorreg gehad om hom 1 maal te ontmoet en dit was n belewenis. Hyt my n drukkie gegee en gese hier is n groot profeet van die Here. Ek dink my size het dalk sy uitlating gehelp. Alby die manne het die Here gedien en ek glo hulle is beide in die hemel.

Ek glo die engele geniet hul geselsskap, en hulle om daar te wees. Ek gaan hul beide mis, maar besef ook hulle het hul wedloop voltooi. Ons wat agter bly moet egter nog verder hol. Ek dank die Here vir mense soos hulle. Ons wat agter bly moet egter nou aangaan waar hulle opgehou het. Wees n voorbeeld, help mense, smile, vra hoe dit gaan.

Party maal is dit die klein goedtjies wat mense se lewens verander. Jy gooi n klein klippie in n dam water en dit rimpel uit. Ons het die opdrag gekry om Sy evangelie te verkondig. Die oes is groot en arbeiders min. Kom ons harloop ons resies ook soos hulle dat ons Hemelse Pappa ons met oop arms sal ontvang!

Ek glo ook dat daai 2 nou psalm 23 uitleef in die Hemel. Sterkte vir jul week. Onthou die Here het jou lief en sal jou beskerm,tot in lengte van dae!

Psalm 23 the Lord is my shepherd!
A very beautiful psalm that we have as a child from our heads. You should have been able to opse it any time. When I was in the army and in scariest circumstances I profession me on it, the weekend was passed away 2 Legends.

The 1 was Alvin Du Plessis, he knew the Lord and followed with his whole heart. He was an example for a lot and I know he is dancing with the angels now. The other was uncle daru de law.

I had the privilege of meeting him 1 times and it was an experience. He gave me a hug and said here is a great prophet of the Lord.

I think my size might have helped its emission. Alby the men served the Lord and I believe they are both in heaven. I believe the angels are enjoying their company, and they to be there. I’m going to miss them both, but also realize they completed their race. We who stay behind, still have to run further.

I thank the Lord for people like them. We who stay behind must go on now where they stopped. Be an example, help people, smile, ask how it goes. Some times it is the small things that change people’s lives. You throw a small klippie in a dam water and it wrinkle out.

We have found the command to preach his gospel. The Harvest is great and laborers little. Let’s harloop our race also like them that our heavenly daddy will receive us with open arms!

I also believe that those 2 NOW PSALM 23 live in heaven. Good luck for your week. Remember the Lord loves you and will protect you, until in length of days!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *